نبذة مختصرة : Ons moet waak teen twee uiterstes. Aan die een kant het die dogma as onversoenlike vyand die dogmatisme en aan die ander kant die antidogmatisme — dit hou enersyds die gevaar in van verabsolutering (oorskatting), en ander- syds die gevaar van relativisme (onderskatting).
No Comments.