نبذة مختصرة : Ons beperk ons, soos die opskrif aandui, tot enkele, min of meer losstaande ‘opmerkinge’ oor die eerste hoofstuk van Calvyn se derde Institusieboek. Die leser wat 'n glashelder opsomming en 'n noukeurige analise van die hoofstuk verwag, gaan dus teleurgestel word! Nietemin kan daar ook uit 'n kursoriese beskouing interessante lig op hierdie so belangrike hoofstuk van die Institusie val.
No Comments.