Item request has been placed! ×
Item request cannot be made. ×
loading  Processing Request

Stand van wiskundeonderwys in Afrikaanse skole ; The state of mathematics education in Afrikaans schools

Item request has been placed! ×
Item request cannot be made. ×
loading   Processing Request
  • معلومة اضافية
    • بيانات النشر:
      AOSIS Open Journals
    • الموضوع:
      2012
    • Collection:
      University of Pretoria: UPSpace
    • نبذة مختصرة :
      Hoërordedenkvaardighede is noodsaaklike basiese vaardighede vir die een-en-twintigste eeu aangesien rekenaars berekeninge en algoritmes baie vinniger en akkurater kan doen as mense. Dit beteken dat skole leerders moet toerus om logies te dink, patrone te ontdek, bewyse te lewer, asook om nieroetineprobleme op te los. Hierdie fasette wat as hoërordedenke geklassifiseer word, is die kern van wiskundige denke en ontwikkeling. Suid-Afrika neem aan verskeie internasionaal vergelykende studies deel. Met behulp van hierdie vergelykende studies kan bepaal word hoe die Afrikaanse wiskundeleerders in Suid-Afrika se prestasie met dié van leerders in ander lande vergelyk en ook wat die tekortkominge in die wiskundeonderwys is. Volgens die 2003-TIMSS-uitslae is die probleem in Afrikaanse skole juis dié vrae wat hoërordedenke vereis. Dit beteken dat die Afrikaanse skole ’n doelbewuste poging sal moet aanwend om hoërordedenke te ontwikkel. Die 1999-TIMSS-videostudie toon dat die lande wat die beste presteer, soos Japan, tydens onderrig meer tyd wy aan die ontwikkeling van begripsvorming en aan die oplos van moeiliker probleme. Die fokus in die presterende lande is op die ontwikkeling van hoërordedenke deur probleemoplossing. Daar word dus minder tyd afgestaan aan herhaling van roetine- of soortgelyke oefeninge wat ’n rekenaar ook kan doen. Die omgekeerde hiervan is ’n tipiese verskynsel in Afrikaanse skole, waar ’n onderwyser byvoorbeeld een of meer voorbeelde op die bord doen waarna die leerders ’n hele aantal soortgelyke roetine-oefeninge doen. ; Higher-order thinking skills are essential basic skills for the 21st century as computers can do calculations and algorithms faster and more accurately than people. This means that schools should equip students to think logically, search for patterns, do proofs and solve non-routine problems. These activities are part of higher-order thinking, which is the essence of mathematical thinking and development. South Africa participates in several international comparative studies. Using ...
    • Relation:
      http://hdl.handle.net/2263/21895; Stols, G., 2012, ‘Die stand van wiskundeonderwys in Afrikaanse skole’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 31(1), Art. #336, 8 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/satnt.v31i1.336; 0254-3486 (print); 2222-4173 (online)
    • الرقم المعرف:
      10.4102/satnt.v31i1.336
    • الدخول الالكتروني :
      https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.336
      http://hdl.handle.net/2263/21895
    • Rights:
      © 2012. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.
    • الرقم المعرف:
      edsbas.9255693D