Item request has been placed! ×
Item request cannot be made. ×
loading  Processing Request

Navorsing oor voorgraadse wiskundeonderrig : ’n Suid-Afrikaanse perspektief ; Research on undergraduate mathematics education : a South African perspective

Item request has been placed! ×
Item request cannot be made. ×
loading   Processing Request
  • معلومة اضافية
    • بيانات النشر:
      AOSIS Open Journals
    • الموضوع:
      2012
    • Collection:
      University of Pretoria: UPSpace
    • نبذة مختصرة :
      Navorsing oor voorgraadse wiskundeonderrig is ’n betreklik nuwe veld wat sy beslag minder as 20 jaar gelede in die Verenigde State van Amerika (VSA) gekry het, en onder die akroniem RUME (Research on Undergraduate Mathematics Education) bekend staan. In Suid-Afrika vorm die navorsers in hierdie veld ’n klein, maar sterk groepie wat sy ontstaan aan die Universiteit van Pretoria gehad het. In dié artikel word daar eerstens ’n kort oorsig oor die internasionale toename in belangstelling en aktiwiteite in hierdie navorsingsveld gegee. Tweedens word die navorsingveld vanuit ’n Suid-Afrikaanse perspektief beskou. Voorbeelde van navorsingsprojekte word bespreek, asook die beroepspad wat tot navorsing op die gebied lei. Ten slotte word plaaslike aktiwiteite en bestaande internasionale bande in oënskou geneem. Die doel van die artikel is om ’n Suid-Afrikaanse oorsig van die navorsingsveld en -aktiwiteite te bied in die hoop om navorsing oor hierdie belangrike en steeds uitbreiende veld te motiveer en te stimuleer. ; Research on undergradute mathematics education is a relatively new field that originated less than 20 years ago in the United States of America (USA), and that is known under the acronymn RUME (Research in Undergraduate Mathematics Education). In South Africa researchers in this field form a small but strong group that originated at the University of Pretoria. In this article a brief overview is firstly given on the international increase in interest and activities in this research field. Secondly the research field is viewed from a South African perspective. Examples of research projects are discussed, as well as the career path that leads to research in this field. Finally local activities and existing international ties are considered. The aim of this article is to give a South African overview of the research field and activities, hoping to motivate and stimulate research in this important and growing field. ; http://www.satnt.ac.za ; am2013
    • Relation:
      http://hdl.handle.net/2263/21866; Harding, A. & Engelbrecht, J., 2012, ‘Navorsing oor voorgraadse wiskundeonderrig: ’n Suid-Afrikaanse perspektief', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 31(1), Art. #358, Tegnologie 31(1), Art. #358, 7 pages. http://dx.DOI.org/10.4102/satnt.v31i1.358; 0254-3486 (print); 2222-4173 (online)
    • الرقم المعرف:
      10.4102/satnt.v31i1.358
    • الدخول الالكتروني :
      https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.358
      http://hdl.handle.net/2263/21866
    • Rights:
      © 2012. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.
    • الرقم المعرف:
      edsbas.8CC42448