نبذة مختصرة : There is a need to determine the performance benefits that firms gain from enterprise resource planning (ERP) systems, and the factors that contribute to success. Consequently, the central research problem is: To determine the impact of ERP systems on organisational performance by analysing achieved ERP benefits within the framework of a suitable performance measurement system (PMS), and to investigate the association between critical success factors (CSFs) and ERP benefits. A list of expected ERP benefits and CSFs is compiled. Performance measurement models are evaluated, and one model is designed to evaluate ERP impact. ERP experts refine identified ERP benefits and CSFs using structured interviews. These are built into a questionnaire, and used to survey South African (SA) companies in manufacturing, mining, and power generation. Results indicate that business benefits are realised by companies that implement ERP systems. By building benefits into the performance measurement model, a positive impact on organisational performance is observed. Although a core list of CSFs is identified, and three associations are found between CSFs and ERP benefits, further research is needed. Daar bestaan 'n behoefte om die voordeel wat onderneminghulpbronbeplanningstelsels aan ondernemings bied te bepaal en die faktore wat bydra tot die sukses daarvan te ondersoek. Die navorsingsvraag is dus: Om die impak van onderneminghulpbronbeplanningstelsels op die organisatoriese prestasie van ondernemings te ondersoek binne die raamwerk van 'n gepaste prestasiebestuurstelsel, asook die verband tussen kritiese suksesfaktore en onderneminghulpbronbeplanningstelsels. 'n Lys van verwagte ondermeninghulpbronbeplanning voordele en kritiese suksesfaktore is saamgestel. Prestasiemeetmodelle is evalueer en een model is ontwerp om onderminghulpbronbeplanning se impak te evalueer. Hieruit word 'n vraelys saamgestel. Die vraelys word dan gerig aan Suid-Afrikaanse ondernemings in die vervaardiging-, mynbou- en kragopwekkingbedryf. Die resultate toon dat besigheidsvoordele realiseer word deur ondernemings wat onderneminghulpbronbeplanningstelsels implementeer. 'n Positiewe impak op organisatoriese prestasie word ervaar deur voordele by die prestasiemeetmodel in te sluit.
No Comments.